Gaan na inhoud

nekriem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nekriem    nekrieme  
nek + riem
nek•riem
Nekrieme word wyd gebruik met klein elektroniese toestelle, sleutels, fluitjies, ID-kaarte, ens. om te verhoed dat dit verlore raak of val.

    Sinonieme

fluitjiekoord, skouerriem