Gaan na inhoud

nepotisme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nepotisme     
ne•po•tis•me
(politiek) Die verskynsel van politici wat goed betaalde poste aan hul familielede of politieke vriende gee, selfs al is hulle skaars geskik vir die werk
Noordwes-regering kap terug ná bewerings oor nepotisme met leerlingprogram.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nepotism(en)
Nederlands: nepotisme(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nepotisme.