nerf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nerf | nerwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| nerfie | nerfies |
- (plantkunde) aartjie van 'n blaar of grein in hout; 'n vaatbondel, wat deur die blaarskyf loop en dikwels van onder af as rant te voorskyn kom.
- (medies) opperhuid, horinghuid (cuticulum)[1]
- '1. Halfpad het my voete aan my trapgespes vasgehak, ek het my balans verloor en my knieë nerf af geval.[2]
- 2. In binnelandse grasveldstreke is ook algemeen van blesbokvelle gebruik gemaak.[...] Die vel bestaan uit twee lae. In die osdrywerstaal word na die buitenste epiteellaag verwys as die haar- of nerfkant. Die nerf is horingagtig en kan min rek.[3]