Gaan na inhoud

neuroloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neuroloog    neuroloë  
neu•ro•loog
(medies) (beroepe) 'n Medikus wat in neurologie spesialiseer
  1. Etienne kan die dag wat hy besluit het om ’n neuroloog te word nog soos gister onthou: “Ek kan die oomblik wat ek verlief geraak het op die brein en al sy raaisels baie goed onthou. Dit was in my vierde jaar van mediese studies toe ons vir die eerste keer aan die kliniese aspekte van neurologie en neurochirurgie blootgestel is. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: neurologist(en)
Nederlands: neuroloog(nl) m