Gaan na inhoud

neuron

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neuron    neurone  
neu•ron
(biologie), (anatomie) 'n Senuweesel met sy aksone en dendriete, wat tot die belangrikste elemente van die senuweestelsel behoort
  1. Daaglikse aktiwiteite soos om kos te kou, met ander te praat, op papier te skryf of te stap word alles deur motoriese neurone beheer.[1]

    Holonieme

Senuwee

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: neuron(en)
Nederlands: neuron(nl) o