neurotoksies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | neurotoksies | neurotoksiese | neurotoksies |
-
(lêer)
- neu•ro•tok•sies
- (medies) Wat die senuwees en die brein vergiftig
- Hulle behoort aan die kobrafamilie en hul gif is neurotoksies.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|