neut
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| neut | neute |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| neutjie | neutjies |
-
(lêer)
- (plantkunde), (vrugte) 'n nie-oopspringende, eensadige, eenvoudige achene met 'n verhoute perikarp; 'n verhoute vrug.
- Verhit die heuning en brandewyn in 'n klein kastrolletjie en roer tot gesmelt. Voeg die neute en vye by en roer dit by die sjokolademengsel in.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|