neutraliseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | neutraliseer |
| Verlede Tyd | ek | het geneutraliseer |
- neu•tra•li•seer
- (chemie) Om 'n suur of 'n basis chemies neutraal te maak deur onderskeidelik 'n basis of 'n suur by te voeg
- Sterk sure moet met groot sorg gehanteeer word. ’n Goeie veiligheidsmaatreël is om ’n oplossing van natriumbikarbonaat byderhand te hou om stortings so gou doenlik te neutraliseer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|