Gaan na inhoud

neutrofiel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  neutrofiel    neutrofiele  
neu•tro•fiel
(biologie), (medies) 'n Sel wat makliker of meer volledig deur neutrale kleurstowwe gekleur word as deur suur of alkaliese (basiese) kleurstowwe.
  1. CGS21680 en IB-MECA (selektiewe adenosien tipe 2a en 3 reseptor agoniste respektiewelik) , en teofillien (nie-selektiewe fosfodiesterase inhibeerder), het die verhogende uitwerking van 1-HP op elastase vrystelling deur gestimuleerde neutrofiele, geneutraliseer, hoewel die effek met teofillien aansienlik kleiner was. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: neutrophil(en)
Nederlands: neutrofiel(nl) m