nie-hernubaar
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | nie-hernubaar | nie-hernubare | nie-hernubaars |
- nie-her•nu•baar
- Hierdie hulpbronne is nie-hernubaar, wat beteken dat wanneer dit uitgeput is, dit nie aangevul kan word nie.[1]