Gaan na inhoud

nie-moedertaalspreker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nie-moedertaalspreker    nie-moedertaalsprekers  
   
(lêer)
nie-moe•der•taal•spre•ker
(taalkunde) iemand wat 'n taal praat wat nie as kind aangeleer is nie
  1. Normaalweg is die nie-moedertaalspreker (van die doeltaal) nie in staat om meer as die oppervlaktestruktuur te begryp nie ; dus word idiomatiese uitdrukkings, figuurlike taalgebruik, woordspelings, ensovoorts foutief in geskrewe teks of diskoers geïnterpreteer.[1]

    Antonieme

Moedertaalspreker