Gaan na inhoud

nie-polêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   nie-polêr    nie-polêre    nie-polêrs  
nie-po•lêr
(chemie) wat gekenmerk word deur die afwesigheid van 'n elektriese dipool omdat die ladingsverspreiding simmetries is
  1. Dit is belangrik om te kan vasstel of ’n molekule polêr of nie-polêr is aangesien die polariteit van ’n molekule eienskappe soos oplosbaarheid, smeltpunte en kookpunte beïnvloed.[1]

    Antonieme

Polêr

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nonpolar(en)
Nederlands: apolair(nl)