Gaan na inhoud

nier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nier    niere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  niertjie     niertjies  
(anatomie) een van twee organe in die onderrug wat die bloed van afvalprodukte suiwer en dit in die urine uitskei
Niere is boontjievormige organe wat aan weerskante van jou buik geleë is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kidney(en)
Nederlands: nier(nl) v/m
Ndebele (Suid-): iso
Sotho (Noord-): pshio
Sotho (Suid-): phio(st)
Swazi: inso(ss)
Tswana: philo(tn)
Tsonga: yinsu(ts)
Venda: tswio
Xhosa: intso 9

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nier.