niggie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  niggie     niggies  

Uitspraak

IPA: [ˈnəχi], meervoud: [ˈnəχis]

Met Arabiese letters

نِخِي , meervoud: نِخِیسْ

Spelling tot 1909

niggi, meervoud: niggies, niggiis

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Dogter van 'n broer of suster.
  2. Dogter van 'n oom of tante.

    Vertalings

  Vertalings:    niggie
Duits: 1 Nichte(de); 2 Kusine(de), Base(de)
Engels: 1 niece(en); 2 cousin(en)
Turks: 1 kardeş kızı(tr)