nitraat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nitraat | nitrate |
- ni•traat
- (chemie) Die suurres van salpetersuur, 'n ioon met formule NO−3, en die soute of esters wat dit bevat as ioon of funksionele groep
- Wanneer nitraat onder sekere omstandighede tot abnormale hoë vlakke styg, kan dit baie giftig vir herkouers wees.[1]}
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|