Gaan na inhoud

nitried

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nitried    nitriede  
ni•tried
(chemie) 'n Verbinding met stikstof in sy -3 oksidasietoestand, of die ioon N3− en verbindings wat dit bevat
  1. Nie-metaal insluitings kan verdeel word in oksied insluitings, nitried insluitings, en fosfied insluitings volgens hul chemiese samestelling.[1]

    Homofone

Nitriet

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nitride(en)
Nederlands: nitride(nl) o