nomade
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nomade | nomades |
- no•ma•de
- (sosiologie) Iemand wat geen vaste tuiste het maar rondbeweeg en 'n swerwende bestaan voer
- [Die San] was nomades want hulle het rondbeweeg op soek na kos. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nomade.