nooduitgang
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nooduitgang | nooduitgange |
- nood•uit•gang
- 'n Ontsnappingsroete waardeur mense 'n gebou of voertuig kan verlaat in geval van gevaar, soos brand
- Volgens die lugdiens was die man nie bewus van die gevaar wat dit inhou om tydens 'n vlug die nooduitgang oop te maak nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|