Gaan na inhoud

noordpool

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook Noordpool
Enkelvoud Meervoud
  noordpool    noordpole  
noord + pool
noord•pool
  1. (fisika), (astronomie) een van die twee punte waar die rotasie-as van 'n hemelliggaam sy oppervlak kruis
  2. (fisika) een van die pole van 'n magnetiese dipool
  1. Die Viking se neus was na die geografiese noordpool van Mars gerig.[1]
  2. Nasa wys daarop dat die aarde se magneetveld nie werklik afskakel tussen omswaaiperiode nie, maar eintlik net meer kompleks raak. Magnetiese "suidpole" en " noordpole" kan op haas enige plek opduik, tot die proses afgehandel is. [2]

    Antonieme

Suidpool

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: noordpool(nl) v/m
  Vertalings:   
Nederlands: noordpool(nl) v/m