notasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| notasie | notasies |
- no•ta•sie
- 'n Stelsel van karakters, simbole of verkorte uitdrukkings wat in 'n kuns, wetenskap, wiskunde of logika gebruik word om tegniese feite of hoeveelhede uit te druk.
- Die effek van 'n alternatiewe notasie op die begrip van wiskundige konsepte vir Graad 12 leerders.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|