Gaan na inhoud

nutteloos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   nutteloos    nuttelose    nutteloos    
Vergrotend   nutteloser    nuttelosers  
Oortreffend   nutteloosste  
nut•te•loos
Wat geen nut het nie; wat nie bruikbaar is nie; wat nie bydra nie
  1. Baie alarms en sirenes bloot onnodig; nutteloos. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: useless(en)
Nederlands: nutteloos(nl)