nuttigs
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | nuttig | nuttige | nuttigs | |
| Vergrotend | nuttiger | nuttigers | ||
| Oortreffend | nuttigste | |||
- nut•tigs
- Partitiewe vorm van nuttig.
- Uitdrukking: Jou sout verdien; jou sout werd wees. Betekenis: Iets nuttigs verrig; waarde vir geld gee.[1]