nuusberig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nuusberig | nuusberigte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| nuusberiggie | nuusberiggies |
-
(lêer)
- nuus•be•rig
- Rapportering van nuus soos gekommunikeer deur die media
- Die RPO Vrystaat se kongres vind op 13 en 14 Junie in Bloemfontein plaas en 'n nuusberig daaroor sal in die volgende uitgawe verskyn.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|