Gaan na inhoud

oeros

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Oeros (rekonstruksie)
Enkelvoud Meervoud
  oeros    oerosse  
Afgeleid van os met die voorvoegsel oer-
(soogdiere) op Wikispecies Bos primigenius 'n in 1627 uitgestorwe beesspesie, wat as die wilde voorouer van moderne mak beeste beskou word
Die oorspronklike geslagsdimorfisme by die oeros het in die proses van verdwerging weggeval[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aurochs(en)
Nederlands: oeros(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oeros.