Gaan na inhoud

oerwoud

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oerwoud    oerwoude  
oer•woud
(ekologie) 'n Ondeurdringbare, gewoonlik tropiese woud wat nie deur mense versteur is nie
Dis die oerwoud om my, gekruiste rottangs, lianas,
Palme, bepêreld met mos, en druipende varing-bosse.
Bruin is die lig en die stamme bruin, met strale van groen op die blare.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: jungle(en)
Esperanto: ĝangalo(eo)
Nederlands: oerwoud(nl) o