ohmies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | ohmies | ohmiese | ohmies |
- oh•mies
- (fisika) Wat Ohm se Wet gehoorsaam
- Twee ohmiese resistors (R1 en R2) is in serie gekoppel met ’n sel met weglaatbare interne weerstand.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|