Gaan na inhoud

oksaalsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Molekule van oksaalsuur
Enkelvoud Meervoud
  oksaalsuur     
ok•saal•suur
(chemie) Die eenvoudigste dikarboksielsuur met die formule (COOH)2
Geen oksaalsuur nie: Anders as sommige ander tee, bevat rooibos nie oksaalsuur nie, wat in oormatige hoeveelhede tot nierstene kan bydra[1]

    Sinonieme

Suringsuur
Dikarboksielsuur, dioïensuur
Oksalaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oxalic acid(en)
Nederlands: oxaalzuur(nl) o