Gaan na inhoud

oksalaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oksalaat    oksalate  
ok•sa•laat
(chemie) 'n sout of 'n ester van oksaalsuur
Die fotolise van oksalaatioon word nagegaan of dcur die oorblywende oksalaat na bestraling volumetrics te bcpaal 6f om die vernaamste fotolitiese produk, nl. koolsuurgas, te bepaal, volgens 'n radiochemiese of 'n manometriese mctode.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oxalate(en)
Nederlands: oxalaat(nl) o