Gaan na inhoud

oksidasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oksidasie    oksidasies  
ok•si•da•sie
(chemie) die verlies van elektrone deur ’n molekule, atoom of ioon.
  1. Chemo-autotrofe verkry energie uit die oksidasie van anorganiese molekule.[1]

    Antonieme

Reduksie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oxidation(en)
Nederlands: oxidatie(nl) v