oksideer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | oksideer |
| Verlede Tyd | ek | het geoksideer |
| Teenwoordige deelwoord | oksiderend | |
| Verlede deelwoord | geoksideerde | |
- ok•si•deer
- (chemie) om elektrone van 'n ander spesie te neem; om die ander spesie se oksidasie getal te verhoog
- Kaliumpermanganaat is ’n sterk oksideermiddel en kan die chloroform oksideer om bruin MnO2 te vorm.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|