Gaan na inhoud

oksideermiddel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oksideermiddel    oksideermiddels  
oksideer + middel
ok•si•deer•mid•del
(chemie) 'n Chemiese stof wat van ander stowwe elektrone kan neem
  1. Oksiereinigers of suurstof bleikmiddels is oksideermiddels wat suurstof vrystel wanneer dit by water gevoeg word. [1]

    Antonieme

Reduseermiddel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oxidizing agent(en)
Nederlands: oxidator(nl) m