Gaan na inhoud

oktaëder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Oktaëder
Enkelvoud Meervoud
  oktaëder    oktaëders  
ok•taë•der, okta•eder
(wiskunde) 'n Platoniese veelvlak of platoniese vaste liggaam wat bestaan uit agt gelyke vlakke wat in ses hoekpunte byeenkom. Die vlakke is gelyksydige driehoeke. Daar is twaalf gelyke sye, wat hoeke van 60° of 90° met mekaar maak.
Die aluminium-katioon word deur ses hidroksied-anione (OH) omring om 'n agtkantige oktaëder te vorm.[1]
Platoniese vaste liggame
naamwoord↓ orde→4681220
selfstandig tetraëderkubusoktaëderdodekaëderikosaëder
byvoeglik tetraëdrieskubiesoktaëdriesdodekaëdriesikosaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: octahedron(en)
Nederlands: octaëder(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oktaëder.