Gaan na inhoud

oktaëdries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Oktaëdriese molekule
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oktaëdries    oktaëdriese    oktaëdries  
ok•taë•dries, okta•edries
(wiskunde), (chemie) wat die vorm van 'n oktaëder het; met betrekking tot oktaëders
Kristallisasie lewer die oktaëdries-omgewe AuII-produk met twee H2O- molekules wat loodreg op die porfirien-Au-vlak geposisioneer is.[1]
Platoniese vaste liggame
naamwoord↓ orde→4681220
selfstandig tetraëderkubusoktaëderdodekaëderikosaëder
byvoeglik tetraëdrieskubiesoktaëdriesdodekaëdriesikosaëdries
Mees algemene molekulêre vorms
Molekule
FormuleAX of AX2AX2E of AX2E2AX3AX3EAX4AX5AX6
Byvoeglike naamwoord lineêrgebuig of hoekigtrigonaal planêrtrigonaal piramidaaltetraëdriestrigonaal bipiramidaaloktaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: octahedral(en)
Nederlands: octaëdrisch(nl)