olefienmetatese
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| olefienmetatese | olefienmetateses |
- o•le•fien•me•ta•te•se
- (chemie) die proses waarin koolstof-koolstofdubbelbindings gebreek en herrangskik word om ’n statistiese herverspreiding van alkilideengroepe (R1R2C= ) te lewer
- Olefienmetatese vind in verskeie industriële prosesse ’n toepassing. Die eerste industriële proses waarin olefienmetatese gebruik word, is die Phillips Triolefienproses waartydens eteen en buteen vanaf propeen berei word[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|