Gaan na inhoud

oliestorting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oliestorting    oliestortings  
olie + storting
o•lie•stor•ting
(ekologie) 'n Gebeurtenis wat olie in die omgewing vrystel en besoedeling veroorsaak
  1. Tydens ’n oliestorting word vloeibare petroleumkoolwaterstowwe weens menslike aktiwiteite in die omgewing uitgelaat, veral in marienegebiede. Dis ’n vorm van besoedeling. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oil spill(en)
Nederlands: olieramp(nl) v/m