oligomerisasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oligomerisasie | oligomerisasies |
- o•li•go•me•ri•sa•sie
- (chemie) die omsetting van 'n monomeer of mengsel van monomere na oligomere
- Hierdie verbindings het tot vroeë terminering van oligomerisasie, en in die teenwoordigheid van die BF3-katalisatorsisteem selfs tot inbouing van ongewenste verbindings gelei.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|