olyf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| olyf | olywe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| olyfie | olyfies |
- (plante)
Olea europaea 'n klein boom uit die familie
Oleaceae oorspronklik uit die oostelike Mediterraanse bekken - (kookkuns) die vrugte van 1)
| Vertalings: 1. & 2. | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor olyf.