Gaan na inhoud

olyfolie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Olyfolie
Enkelvoud Meervoud
  olyfolie    olyfolies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  olyfolietjie     olyfolietjies  
Van Latyn: olīva.
olyf•olie
(voeding) 'n Plantaardige olie wat van olywe gepers word.
'n Ou boereraat om gewig te verloor is om olyfolie op graanbrood te smeer voor jy dit eet.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: olive oil(en)
Nederlands: olijfolie(nl)