Gaan na inhoud

omdraai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek draai om   
(in bysin)   ... dat ek omdraai  
Verlede Tyd  ek  het omgedraai  
Onbepaalde wys om te draai   
Teenwoordige deelwoord omdraaiend   
Verlede deelwoord omgedraaide   
om + draai
om•draai
Om 'n halwe draai te draai; om na die teenoorgestelde te verander
  1. Ek het dit omgedraai en die onderste lyne van die Rolls Royce-embleem gesien[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: turn around(en)
Nederlands: omdraaien(nl)