Gaan na inhoud

omdraaiend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordomdraai
Bywoordelikomdraaiend
Attibutiefomdraaiende
om•draai•end
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat omdraai, terwyl dit omdraai
  1. Geen mens wat so na alle kante gelyktydig wil kyk, kan dit haastig doen nie; jy sal jouself, al kop-omdraaiend, pootjie![1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: turning around(en)
Nederlands: omdraaiend(nl)