Gaan na inhoud

omdraaiende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordomdraai
Bywoordelikomdraaiend
Attibutiefomdraaiende
om•draai•en•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van omdraaiend wat omdraai, terwyl dit omdraai
  1. Die 21-jarige Haai het tussen twee Leeus deurgestorm, hakskene vir 'n omdraaiende Tiaan Swanepoel gewys en buite bereik van 'n vlieënde Fred Zeilinga gebly[1]