Gaan na inhoud

omgedraai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordomdraai
Werkwoordelikomgedraai  
Naamwoordelikomgedraai, omgedraaide  
Negatiefonomgedraai, onomgedraaide
om•ge•draai
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van omdraai
  2. vorm die lydende vorm van omdraai
  1. Ek het dit omgedraai en die onderste lyne van die Rolls Royce-embleem gesien[1]
  2. Deur die golwe fyn dop te hou, kon die seiljag wat aanvanklik op sy sykant gelê het, omgedraai word sodat die boeg na die see wys.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik; ná dit omgedraai is
  1. Bevoel, omgedraai, bekyk en versigtig in die sakkie geplaas, ás hy die toets deurstaan het.[3]