omgedraaide
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | omdraai |
| Werkwoordelik | omgedraai |
| Naamwoordelik | omgedraai, omgedraaide |
| Negatief | onomgedraai, onomgedraaide |
- om•ge•draai•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van omgedraai; wat omgedraai word of is
- Ruan maak 'n smaaklike omgedraaide appeltert wat blykbaar 'n gunsteling in die Du Plessis-huis is. [1]