Gaan na inhoud

omlê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lê om   
(in bysin)   ... dat ek omlê  
Verlede Tyd  ek  het omgelê  
Onbepaalde wys om te lê       
om +
om•lê
  1. om nie meer regop te staan nie
  2. om ledig rond te lê
  1. Jy weet, my broer Ganani het my in Susan al gewaarsku dat die muur omlê en dat die vyande ons mense afdruk.[1]
  2. Jy kan mos nie jou hele lewe so omlê nie.[2]
Omlegging

    Vertalings

  Vertalings:   1. nie meer regop nie
Nederlands: omliggen(nl)
  Vertalings:   2. ledig rondlê
Nederlands: rondhangen(nl)