omseil
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | omseil |
| Verlede Tyd | ek | het omseil |
| Teenwoordige deelwoord | omseilend | |
| Verlede deelwoord | omseilde | |
- om•seil
- Om 'n pad te vind wat iets vermy
- Die elektrisiteit word van ʼn minisubstasie of ʼn paal herlei, en daar word dikwels met die elektrisiteitmeter gepeuter of dit word omseil omdat die elektrisiteitsdief nie vir die krag wil betaal nie. Dié aansluitings is verskriklik gevaarlik![1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|