omstandigheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| omstandigheid | omstandighede |
- om•stan•dig•heid
- Hoe sake staan; iets wat 'n feit of gebeurtenis beïnvloed of daarmee verband hou
- By implikasie wil dit voorkom asof die hof aanvaar dat die siekte wel 'n versagtende omstandigheid in Suid-Afrika behoort te wees wat vonnisoplegging beïnvloed.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | omstandigheid v | omstandigheden |
-
(lêer)
- om•stan•dig•heid