onaangeraak
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanraak |
| Werkwoordelik | aangeraak |
| Naamwoordelik | aangeraak, aangeraakte |
| Negatief | onaangeraak, onaangeraakte |
- on•aan•ge•raak
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief en bywoordelik: wat nie aangeraak is of word nie
- Niemand is onaangeraak deur die dag nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|