Gaan na inhoud

onaansienlik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onaansienlik    onaansienlike    onaansienliks    
Vergrotend   onaansienliker    onaansienlikers  
Oortreffend   onaansienlikste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  onaansienlike    onaansienlikes  
on•aan•sien•lik
Wat nie beduidend of die moeite werd om te oorweeg nie; wat nie respek oes of verdien nie.
  1. Die gemiddelde temperatuur styg aansienlik as gevolg van aardverwarming.[1]

    Antonieme

Aansienlik

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ignorable(en), negligible(en)
Nederlands: onaanzienlijk(nl)