onbeantwoord
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | beantwoord |
| Werkwoordelik | beantwoord |
| Naamwoordelik | beantwoord, beantwoorde |
| Negatief | onbeantwoord, onbeantwoorde |
- on•be•ant•woord
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik : wat nie beantwoord is of word nie; terwyl dit nie beantwoord word of is nie.
- Nagenoeg 29,7% van alle noodgevalle is onbeantwoord gelaat, wat byna een uit elke derde oproep is. [1]