Gaan na inhoud

onbeantwoorde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbeantwoord
Werkwoordelikbeantwoord  
Naamwoordelikbeantwoord, beantwoorde  
Negatiefonbeantwoord, onbeantwoorde
on•be•ant•woor•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onbeantwoord: wat nie beantwoord is of word nie; terwyl dit nie beantwoord word of is nie.
  1. Onbeantwoorde vrae wat nog bly huiwer ná die lees, maak verder van hierdie bundel ’n leeservaring wat jou lank bybly. [1]